Die terrein waarop ʼn skool staan, kan ook die skoolgrond genoem word, maar nié, soos in Engels, die "skoolgronde" nie. Lees meer oor verskillende anglisistiese meervoude in Afrikaans.
↧