![]()
Dis vir enigeen moeilik om kop te hou met ʼn tweede (of derde of vierde of ...) taal. Leerders wat Afrikaans Eerste of Tweede Addisionele Taal aanleer, val dikwels vas met woorde wat baie na aan mekaar lê en moeilik vertaal. Hierdie lys bevat ʼn paar sulke strikke.