Quantcast
Channel: Taalgebruik | Maroela Media
Browsing all 411 articles
Browse latest View live

Taalgebruik: huis toe, werk toe

Waarom word "huis toe" en "werk toe" los geskryf, maar "boontoe" en "ondertoe" vas? Taaltoffie stel ondersoek in

View Article


Taalgebruik: alledaags vs daagliks

Gebruikers van Afrikaans struikel soms oor die betekenisverskil tussen “alledaags” en “daagliks”. Taaltoffie stel ondersoek in.

View Article


Taalgebruik: Deelteken

Koöperasie of ko-operasie? Taaltoffie ondersoek die gebruik van 'n deelteken en koppelteken in woorde met voorvoegsels van klassieke herkoms.

View Article

Taalgebruik: groot mense, grootmense

Gebruikers van Afrikaans is soms onseker oor los en vas skryf. Taaltoffie ondersoek die verskil tussen “groot mense” en “grootmense”.

View Article

Taalgebruik: Stellenbosch

Hoekom word "Stellenbosch" en "Kirstenbosch" met 'n s-klank uitgespreek? Taaltoffie stel ondersoek in.

View Article


Taalgebruik: persoonsname

Wat noem mens iemand wat geen sterk drank gebruik nie, of iemand wat oudhede verhandel, iemand wat gedurig kla of selfs iemand wat versot is op alles wat Frankryk betref? Taaltoffie stel ondersoek in.

View Article

Taalgebruik: Baan of laan?

Ry jy in ʼn baan of in ʼn laan? Taaltoffie stel ondersoek in.

View Article

Taalgebruik: ruim vs ruimskoots

Het jy geweet? Dit is verkeerd om te sê iemand word “ruim vergoed”. Taaltoffie stel ondersoek in oor die verskil tussen die gebruik van “ruim” en “ruimskoots”

View Article


Nog los-en-vassery: privaat, gunsteling en reuse

"Gunstelingliedjie", "reuseverhoging" en "privaat skool". As daar nou een manier is om taalgebruikers se lont aan te steek, is dit om ʼn plasing op VivA se Facebookblad te maak wat inhou dat hulle...

View Article


Taalgebruik: voëlvry

Voëlvry word soms verkeerdelik verklaar as vry. Dit beteken eintlik die teenoorgestelde.

View Article

Taalgebruik: Jan Alleman

"Die man in die straat" is anglisisties. Gebruik eerder "Jan Alleman" of "die gewone mens"

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Tel jou woorde – Tweedetaaltoffies

Dis vir enigeen moeilik om kop te hou met ʼn tweede (of derde of vierde of ...) taal. Leerders wat Afrikaans Eerste of Tweede Addisionele Taal aanleer, val dikwels vas met woorde wat baie na aan mekaar...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Taalgebruik: blykbaar, klaarblyklik

Wat is die verskil tussen "klaarblyklik", "blykbaar", "oënskynlik" en "skynbaar"? Taaltoffie stel ondersoek in

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Direkte en indirekte rede: ’n gedwaal in die duister

As daar nou een onderwerp is waarmee daar in Afrikaansonderrig kleigetrap word, is dit die direkte en indirekte rede. Die redes daarvoor is veelvuldig én veelvoudig, maar die oerdwaling het gekom,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Druk in die drukte – hulp met homonieme

Hier is alles wat jy nodig het as jy al ooit moes kopkrap oor die verskil tussen homonieme en poliseme.

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Taalgebruik: Woorde wat dikwels verwar word

Woorde kan soms verwarrend wees as hulle na mekaar lyk, maar verskillende betekenisse het.

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Taalgebruik: skotvry

Taaltoffie stel ondersoek in oor die woord "skotvry"

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Taaltoffie: “free-range”

Wat maak ons met "free-range" in Afrikaans? Taaltoffie stel ondersoek in

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Taalgebruik: herinner, herinnering

Talle gebruikers van Afrikaans struikel oor die spelling en korrekte gebruik van "herinner" en "herinnering"

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Taalgebruik: vasberade, vasbeslote

Taaltoffie ondersoek die betekenisverskil tussen die woorde “vasberade” en “vasbeslote”

View Article
Browsing all 411 articles
Browse latest View live