$ 0 0 Het jy al hierdie reël vir ʼn kind geleer: "As jy meer as een werkwoord in die sin het, skuif die werkwoord na die sinseinde"? Indien wel, moet jy nou eers jou rooi pen neersit en hierdie blog lees.