Quantcast
Channel: Taalgebruik | Maroela Media
Browsing all 411 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Taalgebruik: emigreer, immigreer, migreer

Gebruikers van Afrikaans is soms onseker oor die verskil tussen “emigreer”, “immigreer” en “migreer”. Taaltoffie stel ondersoek in.

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Taalgebruik: klant, kliënt

Gebruikers van Afrikaans is soms onseker oor die verskil tussen “klant” en “kliënt”. Taaltoffie stel ondersoek in.

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Taalgebruik: gros

Wat beteken "gros" en hoe word dit gebruik? Taaltoffie stel ondersoek in

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

ʼn Kopkrappery oor koppeltekens

Skrywers wat onseker is of ʼn woord vas of los moet wees, gebruik die koppelteken as ʼn soort goue middeweg met die hoop dat die spellingnazi's hulle onkunde oor die hoof gaan sien. Les: Die gekrap op my...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Mense is soos lees- en skryftekens

Mense gedra hulle soos lees- en skryftekens. Sodra jy dit begryp, begin jy beter kommunikeer want jy “ken jou kliënte” beter.

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die begin of die einde – waarheen met die werkwoord?

Het jy al hierdie reël vir ʼn kind geleer: "As jy meer as een werkwoord in die sin het, skuif die werkwoord na die sinseinde"? Indien wel, moet jy nou eers jou rooi pen neersit en hierdie blog lees.

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Is dit ge- of is dit ge- ge-? Die lang pad vir verlede deelwoorde

Is dit "ge-" of is dit "ge- ge-"? Sophia Kapp ondersoek die lang pad vir verlede deelwoorde by skakelwerkwoordkonstruksies.

View Article

Van paaie gepraat (of geskryf)

Die reëls wat op die skryfwyse van straatname in Afrikaans van toepassing is, is so 'n bietjie verstrooi, selfs in die AWS, en dit is dalk nuttig om dit in een dokument byderhand te hou.

View Article


Taalgebruik: Intensiewe vorme

Intensiewe vorme is by uitstek ʼn aspek van taalgebruik wat geelnthede bied vir kreatiewe skeppings deur elke taalgebruiker.

View Article


‘Ons skryf soos ons praat’– met ʼn halwe waarheid van die wal in die sloot/slood

...en klokslag is die argument: Ons is dan veronderstel om te skryf soos ons praat; hoekom kan ons dan nie "broot" skryf, net soos wat ons "groot" skryf nie?

View Article

Taalgebruik: in ʼn ry

Wanneer mag mens "in 'n ry" in Afrikaans gebruik en wanneer word dit as anglisisties beskou? Taaltoffie stel ondersoek in.

View Article

Die pynlike passief

As daar nou ʼn manier is om ʼn skoolkind maagpyn te gee, ʼn onderwyser lus te maak vir drank en ʼn subredakteur na ʼn rooi pen te laat gryp, is dit as ʼn mens die aktief-passief-kwessie ophaal...

View Article

Hoe heet u? En hoe skryf u dit?

Weet jy waar die hoofletters by name en vanne kom? En of die "mevrou" of "professor" voor die naam met 'n hoof- of kleinletter geskryf word? En of jy die titel moet uitskryf en of jy dit mag afkort? En...

View Article


Taalgebruik: in ʼn bus, op ʼn skip

Het jy geweet mens ry "in" 'n bus of motor maar "op" 'n skip en jy jaag "met" 'n motor? Taaltoffie stel ondersoek in

View Article

Taalgebruik: Dieregeluide

Dieregeluide is werkwoorde wat ingespan word om die geluide wat diere maak te beskryf. Die woorde is dikwels ‘n nabootsing van die klank wat die diere uiter.

View Article


Werk wou hy nie

Sinspelings op beroepe – kan jy aan nog ‘n paar dink?

View Article

Taalgebruik: verskoning vra

'n Mens kan slegs "verskoning vra" of "om verskoning" vra in Afrikaans. Daar bestaan nie 'n woord soos "omverskoning" of "onverskoning" nie.

View Article


Taalgebruik: e-pos

Maak seker jy stuur 'n "e-pos" en nie 'n "epos" nie, wanneer jy iets vir iemand elektronies wil stuur.

View Article

Taalgebruik: waardeer, waardeur

Moenie dié twee woorde met mekaar verwar nie.

View Article

Tel jou woorde: Is en was

Dit is vir leerders ʼn nagmerrie, vir onderwysers ʼn kopseer, en vir taalgebruikers onthutsend om te verneem dat hulle blykbaar nie hulle moedertaal behoorlik beheers nie.

View Article
Browsing all 411 articles
Browse latest View live