Weet jy waar die hoofletters by name en vanne kom? En of die "mevrou" of "professor" voor die naam met 'n hoof- of kleinletter geskryf word? En of jy die titel moet uitskryf en of jy dit mag afkort? En of die titel 'n punt moet kry of nie?
Hier is die reëls, alles in een blog saamgevat.
↧