Ek het sedert die begin van die jaar 'n hele paar navrae oor die sogenaamde "aanvoegende wyse" gehad. Ek vermoed die ding het iewers in 'n vraestel sy verskyning gemaak, want ek kom agter daar is so 'n ligte aggressie in die formulering van die vrae wat na my kant toe geslinger word, skryf Sophia Kapp.
↧