Taalgebruik: trein
Taaltoffie ondersoek al die terminologie wat jy benodig om na treine en spoorvervoer te verwys.
View ArticleOulike Afrikaanse boek- en naamplakkers én plakkate vir jou klas
In die digitale era is dit belangrik om materiaal sinvol te verpak en elektronies beskikbaar te stel.
View ArticleTaalgebruik: aasvoël, buffel, fossiel
'n Aasvoël verwys na iemand wat op ander teer of ander misbruik; 'n buffel is 'n nors, ongepoetste persoon; 'n naguil is iemand wat ure lank in die nag wakker bly ... Hier is nog 'n paar metafore om...
View ArticleTaalgebruik: Die verfoeilike “f” en “v”
Gebruikers van Afrikaans struikel soms oor die spelling van woorde wat met ‘n “f” of ‘n “v” begin. Hiermee ‘n paar voorbeelde.
View ArticleTaalgebruik: opsoek, op soek
Taaltoffie stel ondersoek in oor die verskil in die gebruik van die woorde “opsoek” en “op soek”.
View ArticleTaalgebruik: Kweek, groei of teel?
Gebruikers van Afrikaans struikel soms oor die verskil tussen “kweek” en “groei”. Taaltoffie stel ondersoek in.
View ArticleTaalgebruik: trouens, inteendeel
Taalgebruikers struikel soms oor die gebruik van “inteendeel” terwyl hulle eintlik “trouens” bedoel. Lees gerus vandag se Taaltoffie om seker te maak jy trap nie klei nie.
View ArticleAfskeidsode aan die aanvoegende wyse
Ek het sedert die begin van die jaar 'n hele paar navrae oor die sogenaamde "aanvoegende wyse" gehad. Ek vermoed die ding het iewers in 'n vraestel sy verskyning gemaak, want ek kom agter daar is so 'n...
View ArticleNuwe Afrikaanse plakkaatreeks vir klaskamers
Hulpmiddels vir klaskamers is altyd welkom. Tog is dit belangrik dat hulpmiddels nie net bydra tot vrolike dekor nie, maar ook wel sinvol is. Die Afrikaanse Onderwysnetwerk (AON) het ’n Afrikaanse...
View ArticleTaalgebruik: sʼn
Ons sʼn, die seun sʼn, julle sʼn. Gebruikers van Afrikaans skryf soms dié besitlike voornaamwoord verkeerdelik as “sin”.
View ArticleTaalgebruik: fonds of vonds
Maak seker jy weet wat die verskil is tussen "fonds" en "vonds". Vandag se Taaltoffie verduidelik meer.
View ArticleBoek: Wo(o)rdslim (deel twee)
Ná die sukses van Wo(o)rdslim is hier nóg een! Word speel-speel woordslim met dié fantastiese nuwe aktiwiteitsboek.
View ArticleWoordsoorte: ʼn Inleiding
As jy spelreëls wil verstaan, moet jy woordsoorte kan herken, skryf Sophia Kapp.
View ArticleOngehoorsame skryfreëls
Dié 24 Afrikaanse taalreëls laat selfs veterane struikel. Kyk na die misbruik – en hou koers!
View ArticleWoordsoorte: Konteks is koning
Dit is ons taak, as studente van die taal, om self te bepaal wat met woorde in ander sinskontekste gebeur, skryf Sophia Kapp.
View Article(Taal)geheime van sukses
En die Almanak het geantwoord: Bly op datum. En die Bergspits het geantwoord: Sorg dat jy uitstyg. En die Besem het geantwoord: Vee weg alles wat in jou pad kom ... en nog 'n paar geheime tot sukses.
View ArticleTaalgebruik: inteendeel, trouens
Maak seker jy gebruik "inteendeel" en "trouens" altyd reg.
View ArticleTaalgebruik: erken, herken
Gebruikers van Afrikaans struikel soms oor die verskil tussen die woorde “herken” en “erken”. Lees gerus dié Taaltoffie om seker te maak jy gebruik telkens die korrekte woord.
View ArticleWat is VivA se grammatikawêreld?
Die Virtuele Instituut vir Afrikaans (VivA) skep met Taalportaal en Taalonderrigportaal 'n eerste taalkundepyplyn vir Afrikaans, wat boonop uniek in die wêreld is.
View ArticleTaalgebruik: na, ná, nadat
Talle gebruikers van Afrikaans struikel soms met die gebruik van “na”, “ná” en “nadat”. Taaltoffie werp bietjie lig op die onderwerp.
View Article