Taalgebruikers struikel soms oor die gebruik van "in ʼn ry". Dit kan in sommige gevalle as anglisisties beskou word. Lees gerus vandag se Taaltoffie om seker te maak jy trap nie klei nie.
↧