Quantcast
Channel: Taalgebruik | Maroela Media
Browsing all 411 articles
Browse latest View live

Taalgebruik: marine, mariene

“Marine” en “mariene” gee heel dikwels probleme vir gebruikers van Afrikaans. Die feit dat albei in Engels dieselfde gespel word, help ook nie juis nie. Taaltoffie stel ondersoek in.

View Article


Taalgebruik: film, rolprent

Wanneer gebruik ons “film”, “rolprent” en “fliek” in Afrikaans? Taaltoffie stel ondersoek in.

View Article


Taalgebruik: ronde, rondte

Taalgebruikers struikel soms oor die gebruik van “ronde” terwyl hulle eintlik “rondte” bedoel. Lees gerus vandag se Taaltoffie om seker te maak jy trap nie klei nie.

View Article

Taalgebruik: kibbel, knabbel of knibbel?

Maak seker jy ken die verskil tussen “kibbel”, “knabbel” en “knibbel”.

View Article

Taalgebruik: verskoning vra

Gebruikers van Afrikaans struikel soms oor die gebruik van “verskoning vra” of “om verskoning vra”. Taaltoffie stel ondersoek in.

View Article


Taalgebruik: op pad

Skryf ʼn mens “op pad” of “oppad”? Taaltoffie stel ondersoek in.

View Article

Taalgebruik: sondaar, sondebok

Taalgebruikers maak soms die fout om na ʼn “sondebok” te verwys wanneer hulle eintlik “sondaar” bedoel.

View Article

Taalgebruik: erken, herken

Gebruikers van Afrikaans struikel soms oor die verskil tussen die woorde “herken” en “erken”. Lees gerus dié Taaltoffie om seker te maak jy gebruik telkens die korrekte woord.

View Article


Taalgebruik: verveeld of vervelig?

Gebruikers van Afrikaans struikel soms oor die gebruik van “verveeld” en “vervelig”. Lees gerus vandag se Taaltoffie om seker te maak jy trap nie klei nie.

View Article


Taalgebruik: Baan, laan

"ʼn Mens kies dus ook die stadige laan, die middellaan of die vinnige laan, en jy verwissel van laan, nie van baan nie."

View Article

Taalgebruik: onthou, herinner, herinnering

Talle gebruikers van Afrikaans struikel oor gebruik van "onthou", "herinner" en "herinnering".

View Article

’n Komma voor “en”

Talle gebruikers vra raad oor hoe hulle die “nuwe” reël moet interpreteer wat bepaal dat daar ook ʼn komma voor en gebruik moet word, skryf Sophia Kapp.

View Article

Taalgebruik: fier, vier

Maak seker jy weet wat die verskil is tussen "fier" en "vier". Vandag se Taaltoffie verduidelik meer.

View Article


Taalgebruik: in ʼn ry

Taalgebruikers struikel soms oor die gebruik van "in ʼn ry". Dit kan in sommige gevalle as anglisisties beskou word. Lees gerus vandag se Taaltoffie om seker te maak jy trap nie klei nie.

View Article

Taalgebruik: Rekenaarterme

Taalgebruikers struikel soms wanneer daar in Afrikaans oor rekenaarsake gepraat word. Lees vandag se Taaltoffie om meer te wete te kom.

View Article


Woordsoorte: Tel jou woorde met telwoorde

Telwoorde lyk op die oog af na een van daardie “maklike” woordsoorte – dis mos maklik om te bepaal wanneer ʼn woord ʼn hoeveelheid aandui – maar elke nou en dan is daar tog ʼn vangplek wat ʼn mens kan...

View Article

Taalgebruik: uitmis

Afrikaanssprekers gebruik soms (verkeerdelik) die woord “uitmis” wanneer hulle die Engelse idiomatiese uitdrukking “miss out” in gedagte het. Lees vandag se Taaltoffie om seker te maak jy trap nie klei...

View Article


Woordsoorte: Die plek van die partikel

Die woordsoort wat blykbaar nie in skoolwerk aandag kry nie, is die partikel (nee, dis nie ʼn anglisisme nie, dis ʼn vakterm; “stukkie” gaan nie werk nie)

View Article

Taalgebruik: anglisistiese meervoude

Afrikaans gebruik dikwels die enkelvoudsvorm, waar Engels die meervoud gebruik. Lees vandag se Taaltoffie om seker te maak jy trap nie klei nie.

View Article

Uit wie se mond hoor jy die waarheid?

"Ek kry in die week ʼn navraag: Wat is die verskil tussen ʼn idioom en ʼn gesegde? Ek kan, tot my eie skande, nie uit die vuis uit antwoord nie." Sophia Kapp het ondersoek ingestel.

View Article
Browsing all 411 articles
Browse latest View live