"Ek kry in die week ʼn navraag: Wat is die verskil tussen ʼn idioom en ʼn gesegde? Ek kan, tot my eie skande, nie uit die vuis uit antwoord nie." Sophia Kapp het ondersoek ingestel.
↧