Taalgebruik: Versamelname
Die gebruik van versamelname help om die taal kleurvol en boeiend te maak
View ArticleTaalgebruik: belangeloos, onbelangstellend
Taaltoffie ondersoek die gebruik van dié twee woorde
View ArticleTaalgebruik: op soek na, opsoek
Gebruikers van Afrikaans struikel soms oor die verskil tussen “opsoek” en “op soek”.
View ArticleAfri-tegnies – die moeite werd?
Is dit die moeite werd om stroomop te swem en oor rekenaarsake in Afrikaans te probeer praat?
View ArticleTaalgebruik: klaarblyklik, skynbaar, blykbaar
Dit is maklik om hierdie drie woorde verkeerd te gebruik. Taaltoffie stel ondersoek in.
View ArticleWoordsoorte: Hoekom?
Dit is altyd in ʼn leerproses nodig om te weet hoekom ʼn mens ʼn ding moet weet. Nie net gee dit ʼn mens die moed en die lus om deur te druk nie, dit maak die leerproses vir ʼn mens sinvol. En nuttig.
View ArticleTaalgebruik: erken, herken
Taaltoffie ondersoek die verskil in gebruik tussen eien, erken, herken en uitken
View ArticleWoordsoorte: lidwoorde
Dit is gewoonlik betreklik maklik om lidwoorde in ʼn sin te herken, omdat daar maar ʼn paar van hulle is, maar daar is tog ʼn paar interessanthede om na op te let wanneer ʼn mens oor lidwoorde gesels.
View ArticleTel jou woorde: Die aangrypende adjektief
Die adjektief is vir ʼn skrywer een van die nuttigste woorde in sy of haar arsenaal. Dit gee kleur, dit gee diepte, en in die hande van ʼn taalvaardige skrywer, is die noukeurige aanwending van...
View ArticleTel jou woorde: Die bykomende bywoord
Hierdie blog handel oor die adjektief se flambojante neef, die bywoord, wat dikwels as nagedagte by die partytjie opdaag, maar dan die hele geaardheid van die byeenkoms kan verander.
View ArticleTel jou woorde: Wetenswaardighede oor die werkwoord I
Hierdie eerste aflewering handel oor die herkenning van werkwoorde in die sin, en die eerste groot onderskeid wat ʼn mens ten opsigte van werkwoorde moet kan maak: ʼn Mens moet kan bepaal watter...
View ArticleWoordsoorte: Wetenswaardighede oor die werkwoord II – soorte hoofwerkwoorde
Die soorte hoofwerkwoorde wat ons in Afrikaans onderskei, val uit in twee oorhoofse groepe: koppelwerkwoorde en leksikale hoofwerkwoorde. Hier is 'n bondige oorsig.
View ArticleTaalgebruik: aanlyn, virtueel, digitaal
Gebruikers van Afrikaans is soms onseker oor die verskil tussen “aanlyn”, “virtueel” en “digitaal”. Vandag se Taaltoffie verduidelik meer.
View ArticleTaaltoffie: “roller coaster”
Weet jy wat ʼn “roller coaster” in Afrikaans is? Taaltoffie stel ondersoek in.
View ArticleTaalgebruik: verreweg
Die idiomatiese uitdrukking vir die Engelse “by far” is “verreweg” en nié “by verre nie”.
View ArticleWoord: Gholf
Taaltoffie ondersoek al die terminologie wat jy benodig om jou volgende ronde gholf in Afrikaans te speel.
View ArticleTaalgebruik: Statistiek, statistieke, syfers
Die Afrikaans vir “statistics” is “statistiek” of “statistieke”, wat verskillende betekenisse het. Taaltoffie stel ondersoek in.
View ArticleTaalgebruik: epos, e-pos
Is 'n elektroniese pos 'n "epos" of 'n "e-pos"? Taaltoffie stel ondersoek in.
View ArticleTaalgebruik: gemeen
Die idiomatiese uitdrukking vir die Engelse “in common” is “gemeen” en nie “in gemeen” nie.
View Article