Taalgebruik: familie of gesin
“Familie” is nie ʼn sinoniem vir “gesin” nie. Lees vandag se Taaltoffie om seker te maak jy trap nie klei nie.
View ArticleTaalgebruik: Foeitog en vrolik – ʼn kopkrappery oor f en v
Krap jy soms kop oor die spelling van woorde wat met ʼn “f” of ʼn “v” begin? Lees vandag se Taaltoffie vir ʼn paar voorbeelde.
View ArticleTaalgebruik: albei, beide, sowel as
Taaltoffie ondersoek die verskil in gebruik tussen “albei”, “beide” en “sowel as”.
View ArticleDie voegwoord en voegwoordelike bywoord: voëls van eenderse vere?
Geen Afrikaanse woord behoort soos die kleine gans oor sy identiteit te wonder nie. Lees hier wat skryf Nadine Fouché-Karsten oor die verwarring rondom voegwoorde.
View ArticleTaalgebruik: onderhewig, onderworpe
Wanneer gebruik ons “onderhewig” en wanneer gebruik ons “onderworpe”? Taaltoffie stel ondersoek in.
View ArticleTaalgebruik: uitmis
Afrikaanssprekers gebruik soms (verkeerdelik) die woord “uitmis” wanneer hulle die Engelse idiomatiese uitdrukking “miss out” in gedagte het. Lees vandag se Taaltoffie om seker te maak jy trap nie klei...
View ArticleTaalgebruik: aankondig, afkondig
Woorde soos "aankondig" en "afkondig" kan soms verwarrend wees omdat hulle baie na mekaar lyk. Dié twee woorde het egter verskillende betekenisse.
View ArticleTaalgebruik: danksy, te danke, te wyte
Taaltoffie ondersoek die verskil in gebruik tussen “danksy”, “te danke” en “te wyte”.
View ArticleTaalgebruik: ontdek, uitvind
Is jy ook soms onseker oor die verskil tussen “ontdek” en “uitvind”? Taaltoffie stel ondersoek in.
View ArticleTaalgebruik: antwoord, beantwoord
Maak seker jy ken die verskil tussen “antwoord” en “beantwoord”. Vandag se Taaltoffie werp lig op die onderwerp.
View ArticleTaalgebruik: dis, gereg
Wanneer gebruik ons “dis” en wanneer gebruik ons “gereg”? Taaltoffie stel ondersoek in.
View ArticleTaalgebruik: Kweek, groei, teel
Taaltoffie ondersoek die verskil in gebruik tussen “kweek”, “groei” en “teel”.
View ArticleTaalgebruik: na, ná, nadat
Krap jy ook kop oor die gebruik van “na”, “ná” en “nadat”? Lees vandag se Taaltoffie om seker te maak jy trap nie weer klei nie.
View ArticleTaalgebruik: afstel, uitstel, verdaag
Taaltoffie stel ondersoek in oor die verskil in gebruik tussen “afstel”, “uitstel” en “verdaag”.
View ArticleTaalgebruik: Akuutteken (´)
Taaltoffie ondersoek die gebruik van die akuutteken (´) in Afrikaans.
View ArticleTaalgebruik: tussen
Struikel jy ook soms oor die gebruik van die woord “tussen” in Afrikaans? Lees vandag se Taaltoffie om meer te wete te kom.
View ArticleTaalgebruik: Adresse
Wonder jy ook oor die skryfwyse van straatnommers en -name in Afrikaans? Taaltoffie stel ondersoek in.
View ArticleTaalgebruik: inteendeel, trouens
Taaltoffie stel ondersoek in oor die verskil in die gebruik van die woorde “inteendeel” en “trouens”.
View ArticleTaalgebruik: brand, vuur
Taaltoffie stel ondersoek in oor die verskil in gebruik tussen “brand” en “vuur”.
View ArticleWoord: koningin-gemaal
Die skryfwyse van Camilla, vrou van koning Charles, se titel, “koningin-gemaal”, het die afgelope paar weke tot verskeie taalgesprekke gelei.
View Article