Quantcast
Channel: Taalgebruik | Maroela Media
Browsing all 411 articles
Browse latest View live

Die bywoord met ’n houding: ’n Voorgestelde lesplan

In hierdie skrywe stel Nadine Fouché-Karsten, VivA se onderwyskundige, ’n lesplan voor wat gebruik kan word vir die onderrig van “bywoorde wat ’n betekenis van modaliteit kommunikeer” of “bywoorde van...

View Article


Taalgebruik: Uitroepteken (!)

Uitroeptekens moet oordeelkundig gebruik word, want te veel daarvan is steurend. Taaltoffie ondersoek die gebruik van die uitroepteken (!) in Afrikaans.

View Article


Taalgebruik: Geluide van dinge

Taaltoffie deel voorbeelde van geluide wat goed soos blare, golwe of sleutels maak. Kan jy aan nog ʼn paar dink?

View Article

Taalgebruik: klas, les

Om te sê iemand is in ʼn klas van sy of haar eie, is nie korrek nie. Taaltoffie ondersoek die verskil in gebruik tussen “klas” en “les”.

View Article

Taalgebruik: epos, e-pos

ʼn Elektroniese pos is nie ʼn “epos” nie. Epos verwys na ʼn lang gedig waarin ʼn storie vertel word. Lees vandag se Taaltoffie om seker te maak jy trap nie verder klei nie.  

View Article


Taalgebruik: Wisselvorme

Volgens die AWS is variasie in betekenis, sinsvorm, woordvorm, klank, ensovoorts ʼn kenmerk van elke natuurlike taal, dus ook van Afrikaans en sy variëteite.

View Article

Taalgebruik: erken, herken

Krap jy ook kop oor die gebruik van “erken” en “herken”? Lees vandag se Taaltoffie om seker te maak jy trap nie weer klei nie.  

View Article

Taalgebruik: rekord

Hoe maak ons met "for the record" en "say something for the record" in Afrikaans? Lees vandag se Taaltoffie om meer te wete te kom.

View Article


Taalgebruik: Belofte, gelofte

Moenie dié twee woorde met mekaar verwar nie.

View Article


Taalgebruik: familie of gesin

“Familie” is nie ʼn sinoniem vir “gesin” nie. Lees vandag se Taaltoffie om seker te maak jy trap nie klei nie.

View Article

Taalgebruik: hiertoe, hier toe

Taaltoffie ondersoek die verskil in gebruik tussen “hiertoe” en “hier toe”.

View Article

Taalgebruik: Die los en/of vas skryf van woorde

"Alles behalwe" of "allesbehalwe"? "Droë vrugte" of "droëvrugte"? Taaltoffie stel ondersoek in na die skryfwyse en betekenisse van ʼn paar woorde wat los en vas geskryf kan word.

View Article

Taalgebruik: blykbaar, klaarblyklik, skynbaar

Al ooit gewonder wanneer jy ‘blykbaar’, ‘klaarblyklik’ of ‘skynbaar’ moet gebruik? Lees gerus vandag se Taaltoffie om seker te maak jy trap nie klei nie.

View Article


Taalgebruik: visum

Verwys mens na ʼn “visum” of “visa” in Afrikaans? Lees vandag se Taaltoffie om seker te maak jy trap nie klei nie.

View Article

Taalgebruik: voëlvry

Voëlvry word soms verkeerdelik gebruik in die konteks van om vry te wees. Lees vandag se Taaltoffie om meer te wete te kom.

View Article


Taalgebruik: flenters

Taaltoffie ondersoek die verskillende betekenisse en gebruik van die woord “flenters”.

View Article

Taalgebruik: aantal, getal, hoeveelheid

Maak seker jy ken die verskil tussen “aantal”, “getal” en “hoeveelheid”.

View Article


Taalgebruik: loods

Die woord “loods” word deesdae al hoe meer in die verkeerde konteks gebruik. Taaltoffie ondersoek die korrekte gebruik en bied ʼn paar alternatiewe.

View Article

Taalgebruik: uitdraai

Gebruikers van Afrikaans gebruik soms verkeerdelik die woord “uitdraai” wanneer hulle wil verduidelik hoe ʼn saak verloop het. Taaltoffie stel ondersoek in.

View Article

Taalgebruik: skadeloos, onskadelik

Taaltoffie ondersoek die verskil in betekenis en gebruik tussen “skadeloos” en “onskadelik”.

View Article
Browsing all 411 articles
Browse latest View live