Taalgebruik: gemeen
Afrikaanssprekers vertaal soms (verkeerdelik) die Engelse idiomatiese uitdrukking “in common” met “in gemeen”.
View ArticleTaalgebruik: gewoontewoorde
Hoe gereeld hoor ons nie dat ʼn persoon in ʼn gesprek sy sinne eindig met “Nè?” of “Jy verstaan mos?” nie? Lees vandag se Taaltoffie om meer oor gewoontewoorde te wete te kom.
View Article10 tegnologie-woorde wat gebruikers pootjie
Wat maak ons met alledaagse Engelse begrippe soos “airplane mode”, “touch screen”, “news feed” en “hotspot” in Afrikaans?
View ArticleTaaltoffie: Ag, vir wat?
“Ek voel soos ou Genis uit Koöperasiestories diep beswaard oor die woorde wat in die slag gebly het.”
View ArticleTaaltoffie: Kies een!
“Mees interessantste”, “mees wonderlikste”, “weer herhaal” en “vooruit beplan” is van die algemeenste voorbeelde van woordoortolligheid. Karien Brits gee raad oor hoe om nie in hierdie taalstrikke te...
View ArticleTaaltoffie: Die vassit met los woorde
Die los en vas skryf van woorde in Afrikaans laat taalgebruikers gereeld kopkrap. Dink byvoorbeeld aan woorde met “gunsteling” en “reuse”.
View ArticleLiewe naamwoord, hoe verklaar ek jou?
“Dit is onmoontlik om met mekaar te praat sonder om te verwys na mense, nielewende voorwerpe, diere of plekke.” Lees hier wat skryf Nadine Fouché-Karsten, VivA se onderwyskundige.
View ArticleTaaltoffie: Verjaarsdag of verjaardag?
Praat ʼn mens van ʼn badkamer, of badskamer? Is dit verjaarsdag of verjaardag? Vind iets landwyd of landswyd plaas?
View ArticleTaaltoffie: Oor donshaelwoorde in Afrikaans
Ons is almal maar skuldig daaraan om woorde te gebruik wat ʼn gerieflike vaagheid meebring. Dink maar aan alles wat almal deesdae wil ‘aanspreek’.
View ArticleTaaltoffie: Hoe gemaak met taalboelies?
Sommige mense is so op keurige taal gefokus dat hulle salig onbewus van die tientalle foute is wat in hulle eie taalgebruik opduik. Karien Brits noem hulle “taalskoorsoekers”.
View ArticleTaalgebruik: reling, reëling
Taaltoffie ondersoek die verskil in gebruik tussen “reling” en “reëling”.
View ArticleDie klikkiebek van Afrikaans
Die indirekte rede kan as die klikkiebek van Afrikaans beskou word, want hierdie vorm van die sin word gebruik wanneer iemand anders se woorde oorvertel word. Lees hier wat skryf Nadine Fouché-Karsten,...
View ArticleTaalgebruik: aanbied, offer
Offer word dikwels verkeerdelik in Afrikaans gebruik wanneer iemand sê dat hulle ʼn offer aanvaar, maak of oorweeg.
View ArticleTaalgebruik: verdieping, vloer
Taaltoffie ondersoek die gebruik van “verdieping” en “vloer” in Afrikaans.
View ArticleTaalgebruik: bydra, bydrae
Trap jy soms klei met die verskil tussen “bydra” en “bydrae”? Taaltoffie stel ondersoek in.
View ArticleTaalgebruik: te danke aan, te wyte aan
Moenie die gebruik van “te danke aan” en “te wyte aan” verwar nie.
View ArticleTaalgebruik: skrei, skry
Wat is die verskil tussen “skrei” en “skry”? Taaltoffie stel ondersoek in.
View ArticleTaalgebruik: grein
Wat maak ons met “go against the grain” in Afrikaans? Taaltoffie stel ondersoek in.
View ArticleTaalgebruik: eindig
Gebruikers van Afrikaans vertaal soms (verkeerdelik) die Engelse frase “to end up” met “opeindig”. Taaltoffie stel ondersoek in.
View ArticleTaalgebruik: Paasfees, Paasbolletjie, Paaseiers
Die skryfwyse van woorde wat met Paasfees verband hou, spesifiek die gebruik van hoof- en kleinletters, wek soms onsekerheid by Afrikaanssprekendes.
View Article