Quantcast
Channel: Taalgebruik | Maroela Media
Browsing all 411 articles
Browse latest View live

Taalgebruik: eksklusief

Taaltoffie ondersoek die verskillende betekenisse en gebruik van die woord “eksklusief”.

View Article


Taalgebruik: fonds, vonds

Maak seker jy trap nie klei wanneer dit by die gebruik van “fonds” en “vonds” kom nie. Vandag se Taaltoffie verduidelik meer.  

View Article


Taalgebruik: uitdraai

Sommige Afrikaanssprekendes gebruik die woord “uitdraai” verkeerdelik wanneer hulle wil verduidelik hoe ʼn saak verloop het. Taaltoffie stel ondersoek in.

View Article

Taalgebruik: Clichés

Taaltoffie ondersoek enkele woorde en uitdrukkings in Afrikaans wat as geykte beelde beskou kan word.

View Article

Taalgebruik: A-pokke

Taaltoffie ondersoek die spelling van “a-pokke” en verduidelik waarom dit juis met ʼn koppelteken geskryf moet word.

View Article


Taalgebruik: uithardloop

Gebruikers van Afrikaans vertaal soms (verkeerdelik) die Engelse idiomatiese uitdrukking “run out” met “uithardloop”. Taaltoffie stel ondersoek in.

View Article

Taalgebruik: vermaard, vermaer

Taaltoffie ondersoek die verskil in gebruik tussen “vermaard” en “vermaer”.

View Article

Taalgebruik: kartel

Taaltoffie ondersoek die verskillende betekenisse en gebruik van die woord “kartel”.  

View Article


Taalgebruik: opvoer, uitvoer

Taaltoffie ondersoek die verskil in gebruik tussen “opvoer” en “uitvoer”.

View Article


Taalgebruik: s’n, sin

Ons s’n, die seun s’n, julle s’n. Gebruikers van Afrikaans skryf soms dié besitlike voornaamwoord verkeerdelik as “sin”.

View Article

Taalgebruik: verskoning, om verskoning

Mens hoor dikwels dat iemand ander “onverskoning” vir iets vra, maar dié woord bestaan egter nie in Afrikaans nie.  

View Article
Browsing all 411 articles
Browse latest View live