Quantcast
Channel: Taalgebruik | Maroela Media
Viewing all 411 articles
Browse latest View live

Taalgebruik: trein

$
0
0
Taaltoffie ondersoek al die terminologie wat jy benodig om na treine en spoorvervoer te verwys.

Oulike Afrikaanse boek- en naamplakkers én plakkate vir jou klas

$
0
0
In die digitale era is dit belangrik om materiaal sinvol te verpak en elektronies beskikbaar te stel.

Taalgebruik: aasvoël, buffel, fossiel

$
0
0
'n Aasvoël verwys na iemand wat op ander teer of ander misbruik; 'n buffel is 'n nors, ongepoetste persoon; 'n naguil is iemand wat ure lank in die nag wakker bly ... Hier is nog 'n paar metafore om jou daaglikse gesprekke mee in te kleur.

Taalgebruik: Die verfoeilike “f” en “v”

$
0
0
Gebruikers van Afrikaans struikel soms oor die spelling van woorde wat met ‘n “f” of ‘n “v” begin. Hiermee ‘n paar voorbeelde.

Taalgebruik: opsoek, op soek

$
0
0
Taaltoffie stel ondersoek in oor die verskil in die gebruik van die woorde “opsoek” en “op soek”.

Taalgebruik: Kweek, groei of teel?

$
0
0
Gebruikers van Afrikaans struikel soms oor die verskil tussen “kweek” en “groei”. Taaltoffie stel ondersoek in.

Taalgebruik: trouens, inteendeel

$
0
0
Taalgebruikers struikel soms oor die gebruik van “inteendeel” terwyl hulle eintlik “trouens” bedoel. Lees gerus vandag se Taaltoffie om seker te maak jy trap nie klei nie.

Afskeidsode aan die aanvoegende wyse

$
0
0
Ek het sedert die begin van die jaar 'n hele paar navrae oor die sogenaamde "aanvoegende wyse" gehad. Ek vermoed die ding het iewers in 'n vraestel sy verskyning gemaak, want ek kom agter daar is so 'n ligte aggressie in die formulering van die vrae wat na my kant toe geslinger word, skryf Sophia Kapp.

Nuwe Afrikaanse plakkaatreeks vir klaskamers

$
0
0
Hulpmiddels vir klaskamers is altyd welkom. Tog is dit belangrik dat hulpmiddels nie net bydra tot vrolike dekor nie, maar ook wel sinvol is. Die Afrikaanse Onderwysnetwerk (AON) het ’n Afrikaanse plakkaatreeks ontwikkel vir graad 4 tot 12. 

Taalgebruik: sʼn

$
0
0
Ons sʼn, die seun sʼn, julle sʼn. Gebruikers van Afrikaans skryf soms dié besitlike voornaamwoord verkeerdelik as “sin”.

Taalgebruik: fonds of vonds

$
0
0
Maak seker jy weet wat die verskil is tussen "fonds" en "vonds". Vandag se Taaltoffie verduidelik meer.

Boek: Wo(o)rdslim (deel twee)

$
0
0
Ná die sukses van Wo(o)rdslim is hier nóg een! Word speel-speel woordslim met dié fantastiese nuwe aktiwiteitsboek.

Woordsoorte: ʼn Inleiding

$
0
0
As jy spelreëls wil verstaan, moet jy woordsoorte kan herken, skryf Sophia Kapp.

Ongehoorsame skryfreëls

$
0
0
Dié 24 Afrikaanse taalreëls laat selfs veterane struikel. Kyk na die misbruik – en hou koers!

Woordsoorte: Konteks is koning

$
0
0
Dit is ons taak, as studente van die taal, om self te bepaal wat met woorde in ander sinskontekste gebeur, skryf Sophia Kapp.

(Taal)geheime van sukses

$
0
0
En die Almanak het geantwoord: Bly op datum. En die Bergspits het geantwoord: Sorg dat jy uitstyg. En die Besem het geantwoord: Vee weg alles wat in jou pad kom ... en nog 'n paar geheime tot sukses.

Taalgebruik: inteendeel, trouens

$
0
0
Maak seker jy gebruik "inteendeel" en "trouens" altyd reg.

Taalgebruik: erken, herken

$
0
0
Gebruikers van Afrikaans struikel soms oor die verskil tussen die woorde “herken” en “erken”. Lees gerus dié Taaltoffie om seker te maak jy gebruik telkens die korrekte woord.

Wat is VivA se grammatikawêreld?

$
0
0
Die Virtuele Instituut vir Afrikaans (VivA) skep met Taalportaal en Taalonderrigportaal 'n eerste taalkundepyplyn vir Afrikaans, wat boonop uniek in die wêreld is.

Taalgebruik: na, ná, nadat

$
0
0
Talle gebruikers van Afrikaans struikel soms met die gebruik van “na”, “ná” en “nadat”. Taaltoffie werp bietjie lig op die onderwerp.
Viewing all 411 articles
Browse latest View live