Die woorde “lei” en “ly” klink dalk dieselfde, maar hul betekenisse verskil. Maak seker dat jy nie die verkeerde spelling gebruik nie!
↧
Taalgebruik: lei, ly
↧
Oor word en raak en sal en gaan
Op versoek van 'n paar gebruikers: Is dit "Hy gaan/sal siek word/raak"?
↧
↧
Taalgebruik: Afkappingsteken
Taaltoffie stel ondersoek in oor die gebruik van die afkappingsteken by die meervouds- en verkleiningsvorme van eiename.
↧
Taalgebruik: dien, bedien
Taaltoffie ondersoek die gebruik van "dien" en "bedien" in Afrikaans
↧
Tel jou woorde: Die ellendige e-
Hierdie week is ek dapper en ek durf dus die "e" aan. Ja, daardie e, soos in "e-handel", "e-boeke", "e-bankwese" en "e-leer". En in "e-pos".
↧
↧
Taalgebruik: sʼn
“Sʼn” dui besitting aan in Afrikaans. 'n "Sin" is een of meer woorde wat 'n selfstandige, afgeronde geheel vorm.
↧
Taalgebruik: huis toe, werk toe
Is dit "huis toe" of "huistoe"? Taaltoffie stel ondersoek in.
↧
Taalgebruik: regoor of reg oor
Taaltoffie ondersoek die verskil in betekenis tussen "regoor" en "reg oor"
↧
Taalgebruik: datum
'n Proses verloop "volgens plan" en iets word "bygewerk" (nie "opgedateer" nie). Taaltoffie stel ondersoek in.
↧
↧
Taalgebruik: grootmense, groot mense
Skryf mens "grootmense" of "groot mense" en "klein kinders" of "kleinkinders"? Taaltoffie stel ondersoek in.
↧
Taalgebruik: tripel of trippel?
Wanneer gebruik ons “tripel” en wanneer “trippel”? Taaltoffie stel ondersoek in
↧
Taalgebruik: kan of mag?
Wanneer gebruik ons "kan" en wanneer gebruik ons "mag"? Taaltoffie stel ondersoek in
↧
Jong Rus wen ATKV-spelathon
Toe sy saam met haar ouers na Suid-Afrika geïmmigreer het, kon sy slegs Russies en Oekraïens en ʼn klein bietjie Engels praat, maar nóú is dié Rus ʼn Afrikaanse spelkampioen.
↧
↧
Is ʼn skip nou ʼn vroumens? Verkeerde voornaamwoorde vir regte dinge
Daar is ʼn paar kwelkwessies met voornaamwoorde wat nou en dan kop uitsteek. Die een handel oor vaartuie, voertuie en wapentuig waarna daar in Engels met vroulike voornaamwoorde verwys word.
↧
Taalgebruik: emigreer, immigreer
Gebruikers van Afrikaans maak soms ʼn fout wanneer hulle van emigrasie of immigrasie wil praat. Taaltoffie maak seker jy gebruik telkens die regte woord.
↧
Die bloedjies se bekers
Dis jaarbladtyd, en ek verneem daar is vriendskappe wat in die proefleesproses sneuwel. Dit is gans onnodig; die jaar is nog uitmergelend lank, en die AWS is ook hiermee behulpsaam.
↧
Taalgebruik: trouens, inteendeel
Sommige gebruikers van Afrikaans verwar die twee woorde “trouens” en “inteendeel” en gebruik dan byvoorbeeld “inteendeel” as hulle eintlik “trouens” bedoel.
↧
↧
Taalgebruik: opsoek, op soek
Gebruikers van Afrikaans struikel soms oor die verskil tussen “opsoek” en “op soek”.
↧
ʼn Geseënde ? en voorspoedige ?
Sophia Kapp van VivA kry heelwat navrae oor die skryfwyse van Kersdag, Kersfees, Nuwejaarsdag en Nuwejaar en al die samestellings en afleidings wat ʼn mens met dié woorde kan maak.
↧
Taalgebruik: kyk
Jy staan jou man, pas jou op, versorg jou goed, sorg vir jouself of sien na jouself om [nie "kyk na jouself" nie]. Taaltoffie ondersoek nog 'n paar wenke en flaters.
↧