Quantcast
Channel: Taalgebruik | Maroela Media
Viewing all 411 articles
Browse latest View live

Taalgebruik: huis toe, werk toe

$
0
0
Waarom word "huis toe" en "werk toe" los geskryf, maar "boontoe" en "ondertoe" vas? Taaltoffie stel ondersoek in

Taalgebruik: alledaags vs daagliks

$
0
0
Gebruikers van Afrikaans struikel soms oor die betekenisverskil tussen “alledaags” en “daagliks”. Taaltoffie stel ondersoek in.

Taalgebruik: Deelteken

$
0
0
Koöperasie of ko-operasie? Taaltoffie ondersoek die gebruik van 'n deelteken en koppelteken in woorde met voorvoegsels van klassieke herkoms.

Taalgebruik: groot mense, grootmense

$
0
0
Gebruikers van Afrikaans is soms onseker oor los en vas skryf. Taaltoffie ondersoek die verskil tussen “groot mense” en “grootmense”.

Taalgebruik: Stellenbosch

$
0
0
Hoekom word "Stellenbosch" en "Kirstenbosch" met 'n s-klank uitgespreek? Taaltoffie stel ondersoek in.

Taalgebruik: persoonsname

$
0
0
Wat noem mens iemand wat geen sterk drank gebruik nie, of iemand wat oudhede verhandel, iemand wat gedurig kla of selfs iemand wat versot is op alles wat Frankryk betref? Taaltoffie stel ondersoek in.

Taalgebruik: Baan of laan?

$
0
0
Ry jy in ʼn baan of in ʼn laan? Taaltoffie stel ondersoek in.

Taalgebruik: ruim vs ruimskoots

$
0
0
Het jy geweet? Dit is verkeerd om te sê iemand word “ruim vergoed”. Taaltoffie stel ondersoek in oor die verskil tussen die gebruik van “ruim” en “ruimskoots”

Nog los-en-vassery: privaat, gunsteling en reuse

$
0
0
"Gunstelingliedjie", "reuseverhoging" en "privaat skool". As daar nou een manier is om taalgebruikers se lont aan te steek, is dit om ʼn plasing op VivA se Facebookblad te maak wat inhou dat hulle opvattings oor wat reg is verkeerd is.

Taalgebruik: voëlvry

$
0
0
Voëlvry word soms verkeerdelik verklaar as vry. Dit beteken eintlik die teenoorgestelde.

Taalgebruik: Jan Alleman

$
0
0
"Die man in die straat" is anglisisties. Gebruik eerder "Jan Alleman" of "die gewone mens"

Tel jou woorde – Tweedetaaltoffies

$
0
0
Dis vir enigeen moeilik om kop te hou met ʼn tweede (of derde of vierde of ...) taal. Leerders wat Afrikaans Eerste of Tweede Addisionele Taal aanleer, val dikwels vas met woorde wat baie na aan mekaar lê en moeilik vertaal. Hierdie lys bevat ʼn paar sulke strikke.

Taalgebruik: blykbaar, klaarblyklik

$
0
0
Wat is die verskil tussen "klaarblyklik", "blykbaar", "oënskynlik" en "skynbaar"? Taaltoffie stel ondersoek in

Direkte en indirekte rede: ’n gedwaal in die duister

$
0
0
As daar nou een onderwerp is waarmee daar in Afrikaansonderrig kleigetrap word, is dit die direkte en indirekte rede. Die redes daarvoor is veelvuldig én veelvoudig, maar die oerdwaling het gekom, vermoed ek, by die behoefte om “maklike” reëls te skep waarmee kinders “maklik” onderrig en “maklik” geassesseer kan word.

Druk in die drukte – hulp met homonieme

$
0
0
Hier is alles wat jy nodig het as jy al ooit moes kopkrap oor die verskil tussen homonieme en poliseme.

Taalgebruik: Woorde wat dikwels verwar word

$
0
0
Woorde kan soms verwarrend wees as hulle na mekaar lyk, maar verskillende betekenisse het.

Taalgebruik: skotvry

$
0
0
Taaltoffie stel ondersoek in oor die woord "skotvry"

Taaltoffie: “free-range”

$
0
0
Wat maak ons met "free-range" in Afrikaans? Taaltoffie stel ondersoek in

Taalgebruik: herinner, herinnering

$
0
0
Talle gebruikers van Afrikaans struikel oor die spelling en korrekte gebruik van "herinner" en "herinnering"

Taalgebruik: vasberade, vasbeslote

$
0
0
Taaltoffie ondersoek die betekenisverskil tussen die woorde “vasberade” en “vasbeslote”
Viewing all 411 articles
Browse latest View live