Quantcast
Channel: Taalgebruik | Maroela Media
Viewing all 411 articles
Browse latest View live

Taalgebruik: emigreer, immigreer, migreer

$
0
0
Gebruikers van Afrikaans is soms onseker oor die verskil tussen “emigreer”, “immigreer” en “migreer”. Taaltoffie stel ondersoek in.

Taalgebruik: klant, kliënt

$
0
0
Gebruikers van Afrikaans is soms onseker oor die verskil tussen “klant” en “kliënt”. Taaltoffie stel ondersoek in.

Taalgebruik: gros

$
0
0
Wat beteken "gros" en hoe word dit gebruik? Taaltoffie stel ondersoek in

ʼn Kopkrappery oor koppeltekens

$
0
0
Skrywers wat onseker is of ʼn woord vas of los moet wees, gebruik die koppelteken as ʼn soort goue middeweg met die hoop dat die spellingnazi's hulle onkunde oor die hoof gaan sien. Les: Die gekrap op my wiskundeantwoordstelle het nie vir my op skool gewerk nie. Die koppeltekenkamoeflering gaan ook nie nou werk nie...

Mense is soos lees- en skryftekens

$
0
0
Mense gedra hulle soos lees- en skryftekens. Sodra jy dit begryp, begin jy beter kommunikeer want jy “ken jou kliënte” beter.

Die begin of die einde – waarheen met die werkwoord?

$
0
0
Het jy al hierdie reël vir ʼn kind geleer: "As jy meer as een werkwoord in die sin het, skuif die werkwoord na die sinseinde"? Indien wel, moet jy nou eers jou rooi pen neersit en hierdie blog lees.

Is dit ge- of is dit ge- ge-? Die lang pad vir verlede deelwoorde

$
0
0
Is dit "ge-" of is dit "ge- ge-"? Sophia Kapp ondersoek die lang pad vir verlede deelwoorde by skakelwerkwoordkonstruksies.

Van paaie gepraat (of geskryf)

$
0
0
Die reëls wat op die skryfwyse van straatname in Afrikaans van toepassing is, is so 'n bietjie verstrooi, selfs in die AWS, en dit is dalk nuttig om dit in een dokument byderhand te hou.

Taalgebruik: Intensiewe vorme

$
0
0
Intensiewe vorme is by uitstek ʼn aspek van taalgebruik wat geelnthede bied vir kreatiewe skeppings deur elke taalgebruiker.

‘Ons skryf soos ons praat’– met ʼn halwe waarheid van die wal in die sloot/slood

$
0
0
...en klokslag is die argument: Ons is dan veronderstel om te skryf soos ons praat; hoekom kan ons dan nie "broot" skryf, net soos wat ons "groot" skryf nie?

Taalgebruik: in ʼn ry

$
0
0
Wanneer mag mens "in 'n ry" in Afrikaans gebruik en wanneer word dit as anglisisties beskou? Taaltoffie stel ondersoek in.

Die pynlike passief

$
0
0
As daar nou ʼn manier is om ʼn skoolkind maagpyn te gee, ʼn onderwyser lus te maak vir drank en ʼn subredakteur na ʼn rooi pen te laat gryp, is dit as ʼn mens die aktief-passief-kwessie ophaal...

Hoe heet u? En hoe skryf u dit?

$
0
0
Weet jy waar die hoofletters by name en vanne kom? En of die "mevrou" of "professor" voor die naam met 'n hoof- of kleinletter geskryf word? En of jy die titel moet uitskryf en of jy dit mag afkort? En of die titel 'n punt moet kry of nie? Hier is die reëls, alles in een blog saamgevat.

Taalgebruik: in ʼn bus, op ʼn skip

$
0
0
Het jy geweet mens ry "in" 'n bus of motor maar "op" 'n skip en jy jaag "met" 'n motor? Taaltoffie stel ondersoek in

Taalgebruik: Dieregeluide

$
0
0
Dieregeluide is werkwoorde wat ingespan word om die geluide wat diere maak te beskryf. Die woorde is dikwels ‘n nabootsing van die klank wat die diere uiter.

Werk wou hy nie

$
0
0
Sinspelings op beroepe – kan jy aan nog ‘n paar dink?

Taalgebruik: verskoning vra

$
0
0
'n Mens kan slegs "verskoning vra" of "om verskoning" vra in Afrikaans. Daar bestaan nie 'n woord soos "omverskoning" of "onverskoning" nie.

Taalgebruik: e-pos

$
0
0
Maak seker jy stuur 'n "e-pos" en nie 'n "epos" nie, wanneer jy iets vir iemand elektronies wil stuur.

Taalgebruik: waardeer, waardeur

$
0
0
Moenie dié twee woorde met mekaar verwar nie.

Tel jou woorde: Is en was

$
0
0
Dit is vir leerders ʼn nagmerrie, vir onderwysers ʼn kopseer, en vir taalgebruikers onthutsend om te verneem dat hulle blykbaar nie hulle moedertaal behoorlik beheers nie.
Viewing all 411 articles
Browse latest View live