Illustrasie: Pixabay
Minlik beteken “aanvallig” of “vriendelik”: haar minlike gelaat of ʼn minlike skikking(sonder die tussenkoms van die hof).
Nimlik beteken “einste”: Dis die nimlike hy.
Bron: Skryf Afrikaans van A tot Z
Uitgewer: Pharos