Quantcast
Channel: Taalgebruik | Maroela Media
Browsing all 411 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Taalgebruik: wegdoen, weggooi

Argieffoto (Foto: tookapic, Pixabay) weggooi 1 (a) ontslae raak van; eenkant toe gooi; wegwerp: ‘n sak verrotte aartappels weggooi (b) verlore laat raak/gaan: Sy het die sleutel weggegooi, en nou kan...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ongehoorsaam skryfreëls

Argieffoto Dié 24 Afrikaanse taalreëls laat selfs veterane struikel. Kyk na die misbruik – en hou koers! Moenie apostrofe’s verkeerd gebruik nie. Modewoorde moet basies uit die aard van die saak vermy...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die waarde van getuigskrifte

Argieffoto (Foto: RyanMcGuire, Pixabay) In How to Read a Book skryf Mortimer Adler hy kan aan net een situasie dink waarin mense werklik beter lees as gewoonlik: Wanneer hulle verlief is en ‘n...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Taalgebruik: kibbel, knibbel en knabbel

Talle gebruikers van Afrikaans struikel oor die verskil tussen kibbel, knabbel en knibbel. Watter woord moet jy wanneer gebruik? ‘n Mens kibbel oor kleinighede en jy knibbel oor pryse as jy ‘n laer...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Taalgebruik: rolprent of film

Foto: Pixabay ‘n Film is die rolletjie in die kamera. Tonele word op die stel in Langstraat verfilm/geskiet (deurdat dit op film vasgelê word). Gebruik die woord film liefs nie in die betekenis van...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Taalgebruik: vuur of brand

ʼn Vuur wat deur iemand gemaak is, kan ʼn brand word wanneer byvoorbeeld die veld aan die brand raak [NIE: aan die brand slaan] en dan skade aanrig. ʼn Brand breek uit of word gestig en dit kan buite...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Taalgebruik: spaar of bespaar

Jy spaar geld of iemand se lewe, of jy spaar iemand die moeite of vernedering. Jy kan water en elektrisiteit bespaar [NIE: spaar] en aan uitgawes bespaar of die uitgawes besnoei [NIE: bespaar/sny op...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Woord van week: Kiekie

Woord: Kiekie  Betekenis: Foto Waar kom dit vandaan? Genoem na ‘n Nederlandse fotograaf, Israël David Kiek (1811 – 1899). Sy van het in Nederland sinoniem geword met ‘n pretensielose foto, die kiekie....

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Woord: laitie

Woord: Laitie laitie s.nw. Ook laaitie. Seun of ʼn jong man. Afleiding met -ie van die verafrikaanste vorm van Eng. light (1225), so genoem omdat ʼn seun of jong man lig van kop, hart en gedagtes is....

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Woord van die week: wierook

Woord: wierook Iemand wierook toeswaai Iemand baie hoog prys Laud someone to the skies. OPHEMEL, PRYS Wierook is veral gebruik by heilige seremonies en om hulde te bring aan belangrike persone wat hoog...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Taalgebruik: vasberade of vasbeslote

Vasberade slaan op ʼn karaktereienskap, soos in ʼn vasberade leier Jy is (in jou gemoed) vasbeslote om jou plan uit te voer (hoewel jy nie noodwendig ʼn vasberade mens is nie) vasberade wat nie maklik van...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Woord van die week: doilie

Woord: doilie Betekenis: Kralelappie, bekerlappie. Ronde gehekelde lappie, gewoonlik omsoom met kraletjies as gewiggies, wat oor ‘n melkbeker of enige sodanige houer gegooi word. Waar kom dit vandaan?...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Taalgebruik: mat of tapyt

Mat word vandag vir los matjies, Oosterse matte én volvloermatte gebruik. Dit het die woord tapyt (vroeër ook soms vir linoleumgebruik) tot groot hoogte verdring. be on the carpet tot verantwoording...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Taalgebruik: instrumenteel, instrumentaal

Foto: Pixabay Instrumenteel slaan letterlik op iets wat met behulp van ʼn instrument gedoen word. In die betekenis van someone is instrumental in a process/plan/system (bv. John was instrumental in...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Astrologie, astronomie

Foto: Pixabay Talle gebruikers van Afrikaans is soms onseker oor die verskil tussen “astrologie” en “astronomie”. ʼn Astroloog is ʼn sterrewiggelaar (iemand wat beweer dat die lotgevalle van die mens...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Taalgebruik: nimlik, minlik

Illustrasie: Pixabay Minlik beteken “aanvallig” of “vriendelik”: haar minlike gelaat of ʼn minlike skikking(sonder die tussenkoms van die hof). Nimlik beteken “einste”: Dis die nimlike hy. Bron: Skryf...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Taalgebruik: opsoek, op soek

Argieffoto (Foto: myrfa, Pixabay) Gebruikers van Afrikaans struikel soms oor die verskil tussen “opsoek” en “op soek”. opsoek x op soek Hier is twee heeltemal verskillende konstruksies wat heeltemal...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Taalgebruik: rimpel

Argieffoto (Foto: Janeke88, Pixabay) Woord: rimpel 1 plooi/groef in die vel: ’n gesig vol rimpels • gerimpelde hande. 2 vou; kreukel: rimpels uit ’n rok stryk • ’n verlepte appel vol rimpels. 3 ligte...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Taalgebruik: middel

Grafika: Wikihow Taaltoffie ondersoek die gebruik van die woord “middellyf”, “middeltjie” en “middellyn” ʼn Rok het ʼn middellyf of is by die middel ingeplooi. Die vrou het ʼn dun middeltjie of ʼn dik...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Taalgebruik: houtskool, steenkool

Argieffoto (Foto: Pexels, Pixabay) Rooikrans maak lekker kole waarop jy vleis kan braai. charcoal houtskool: onvolledig verbrande hout waarmee tekenige gemaak word en wat in die vorm van brikette vir...

View Article
Browsing all 411 articles
Browse latest View live