Quantcast
Channel: Taalgebruik | Maroela Media
Browsing all 411 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Taalgebruik: belig, toelig, verlig

Argieffoto (Pixabay) Belig beteken om die lig op iets te laat val: Die beligting in die vertrek is goed 1 Lig op iets laat val: ʼn Portret, ʼn saak goed belig 2 Lig op iets laat inwerk, bv. ʼn...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Woord: tinteltonnetjie

Argieffoto Woord: tinteltonnetjie Betekenis: klein, gepunte beentjie in die elmboog waaroor ʼn besonder gevoelige senuwee loop; gonnabeentjie

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Taalgebruik: mat of tapyt

Argieffoto (Foto: Hans, Pixabay) Mat word vandag vir los matjies, Oosterse matte én volvloermatte gebruik. Dit het die woord tapyt (vroeër ook soms vir linoleum gebruik) tot groot hoogte verdring. be...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Taalgebruik: Padvaardig of padwaardig?

Argieffoto (Foto: girlart39, Pixabay) Passasiers is pad=/reisvaardig as hulle gereed is om te vertrek. Voertuie wat in ʼn goeie toestand is, is padwaardig [NIE: padvaardig] Skepe is seewaardig Vliegtuie...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Taalgebruik: eerder of liewer?

Argieffoto Ek moes eerder (“vroeër”) gekom het; ek het eerder (“liewer”) vroeër gekom. Eerder en liewer word nie saam met die werkwoord verkies gebruik nie: Ek het verkies om vroeër te kom [NIE:...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Taalgebruik: proe of smaak?

Argieffoto (Foto: civilhetes, Pixabay) Gebruikers van Afrikaans struikel soms oor die verskil in gebruik tussen “proe” en “smaak”. Taaltoffie stel ondersoek in: Die Engelse werkwoord taste is in...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Taalgebruik: vuur of brand?

Foto: geralt, Pixabay ʼn Vuur wat deur iemand gemaak is, kan ʼn brand word wanneer byvoorbeeld die veld aan die brand raak [NIE: aan die brand slaan] en dan skade aanrig. ʼn Brand breek uit of word gestig...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Taalgebruik: kritiek of krities?

Argieffoto Die byvoeglike naamwoord kritiek slaan op iets ernstigs of gevaarliks: die toestand van die beseerde is kritiek, iets is van deurslaggewende/kritieke belang, of (die) breekpunt is bereik...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Taalgebruik: onskadelik of skadeloos?

Argieffoto (Foto: PDPhotos, Pixabay) Iets wat nie skadelik is of ʼn bedreiging inhou nie, is onskadelik (Engels: harmless) Iets skadeliks (bv. ʼn ploftoestel) word onskadelik gemaak wanneer dit beveilig...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Taalgebruik: pasop, pas op, oppas?

Pas op! (Foto: laterjay, Pixabay) Die werkwoorde pasop en oppas (albei een woord) word gewoonlik saam met ʼn hulpwerkwoord gebruik: Jy moet pasop/oppas (“toesien”) dat jy nie laat kom nie. Gebruik pas...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Taalgebruik: grootte of grote?

Argieffoto (Foto: Suné van Heerden) Die Afrikaans vir size is grootte. Die selfstandige naamwoord grote beteken “die groot een”. ʼn Skoen van dié grootte of net so ʼn groot skoen [NIE: dié dieselfde...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Taalgebruik: afsper of versper?

Argieffoto (Foto: lonepige, Pixabay) Die polisie sal die gebou of gebied afsper [NIE: afkordon/versper] deur dit met linte, toue of lemmetjiesdraad toe te span. Hindernisse soos voertuigwrakke of...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Taalgebruik: ekskuus, verskoning

Argieffoto Gebruikers van Afrikaans struikel soms met die gebruik van die uitdrukking “om verskoning vra”, en skryf soms “onverskoning”. Taaltoffie stel ondersoek in. REG: Jy vra iemand (om) verskoning...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Taalgebruik: guur of onguur?

Argieffoto Foto: damonnofar, Pixabay Guur en onguur kan mekaar vervang wanneer daar na die weer verwys word. Hulle is egter nie sinonieme wanneer daar na mense verwys word nie; dan word slegs onguur...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Taalgebruik: byster

Argieffoto Dié woord word in figuurlike sin met die selfstandige naamwoord spoor en die werkwoord raak gebruik wanneer iemand op die verkeerde spoor (dwaalspoor) beland of verdwaal het: Hy het in die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Taalgebruik: rand of rant?

Argieffoto rand Die rand van die tafel, maar die randpatroon van byvoorbeeld ‘n tafeldoek. Die skade word op honderde rande (onbepaalde telwoord, meervoud) geraam, maar op negehonder rand (bepaalde...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Taalgebruik: familie of gesin

Argieffoto Familie slaan op alle bloedverwante (ook aangetroudes) soos ooms, tantes, niggies, neefs, skoonmense en ook mense met dieselfde van, vandaar familiesaamtrek en Familiebybel. ʼn Gesin bestaan...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Taalgebruik: minlik en nimlik

Argieffoto Minlik beteken “aanvallig” of “vriendelik”: haar minlike gelaat of ʼn minlike skikking (sonder die tussenkoms van die hof). Nimlik beteken “einste”: Dis die nimlike hy. Hierdie brokkie is...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Taalgebruik: desnieteenstaande, ondanks

Argieffoto (Foto: ErikaWittlieb, Pixabay) Desnieteenstaande/desondanks het betrekking op iets wat vooraf gesê is: Desnieteenstaande/desondanks (bv. die oorstromings) is die waterbeperkings nie opgehef...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Taalgebruik: geskil of verskil

Argieffoto (Foto: RyanMcGuire, Pixabay) Geskil dui op ʼn rusie, onenigheid of botsende gevoelens en dit word (vreedsaam) bygelê, besleg of (met geweld) uitgemaak. Mense verskil van mekaar in byvoorbeeld...

View Article
Browsing all 411 articles
Browse latest View live