Quantcast
Channel: Taalgebruik | Maroela Media
Browsing all 411 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Taalgebruik: toewy, uitwei, wy

Argieffoto Jy wei [NIE: brei] oor iets uit wanneer jy besonderhede geen van, breedvoerig/nader ingaan op ʼn saak, meer daaroor sê, dit uitvoeriger behandel, dit aanvul, nader ingaan of voortborduur...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Taalgebruik: bedien, dien, diens

Argieffoto Restaurantgaste word bedien, asook ʼn gemeente en ʼn masjien. Die bediening [NIE: diens] in die restaurant was flink, maar die dienslewering in die stad swak. Kos word, na gelang van...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Taalgebruik: fonds of vonds

Argieffoto (Foto: Luxstorm, Pixabay) Die Afrikaans vir funds is fondse of gewoon geld: Daar is geen geld [NIE: fondse] vir die projek nie. Gewoonlik word geld gestort of inbetaal in ʼn fonds wat met ʼn...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Taalgebruik: sleg of swak?

Argieffoto Sleg is die teenoorgestelde van goed, en swak die teenoorgestelde van sterk: Iets getuig van goeie/slegte smaak, iemand se gesondheid is goed/sleg of sy/haar gedrag is goed/sleg. Tog word...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Taalgebruik: ballingskap

Argieffoto ʼn Balling (korter as banneling) is iemand wat uit sy eie land verban en dan in ballingskap is [NIE: bannelingskap]. Die werkwoord ban beteken “uitsluit”: ʼn Mens ban iets uit jou gedagtes....

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Woord: hoenderkraai

Argieffoto Woord: hoenderkraai Betekenis: (selfstandige naamwoord) Die tyd wanneer die hoenders kraai – heel vroeg in die môre: Hulle het gesit en gesels tot hoenderkraai. (bywoord) Baie vroeg in die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Taalgebruik: fisiek, fisies

Argieffoto (Foto: Ryan McGuire, Pixabay) Volgens Skryf Afrikaans van A tot Z slaan fisiek op ʼn mens se liggaam (die teenoorgestelde van geestelik) en fisies op die fisika of die natuur. Die HAT bepaal...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Taalgebruik: astrologie, astronomie

Argieffoto (Foto: skeeze, Pixabay) Talle gebruikers van Afrikaans is soms onseker oor die verskil tussen “astrologie” en “astronomie” ‘n Astroloog is ‘n sterrewiggelaar (iemand wat beweer dat die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Taalgebruik: besonders, sonderling

Argieffoto Talle gebruikers van Afrikaans struikel soms oor die betekenisverskille tussen besonder, besonders en sonderling. Dit is ‘n besonder (“baie”) deftige uitrusting vir ‘n besonderse...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Taalgebruik: lag

Argieffoto Taaltoffie stel ondersoek in oor die regte gebruik van die woord “lag” in verskeie uitdrukkings. ʼn Mens lag in jou vuis [NIE: in jou mou] laugh something away iets weglag [NIE: aflag], of,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Taalgebruik: Gravisteken

Argieffoto Die gravisteken (`) word in Afrikaans net op vokaalletters geplaas. Die gravisteken word in enkele algemeen gebruiklike Afrikaanse woorde gebruik om die uitspraak [ε] van die letter e aan te...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Boek: Afrikaans vir almal

Isabel Uys Hierdie splinternuwe titel is die eerste taalnaslaanbron wat KABV-gebaseer is. Dit bestaan uit twee dele. Die eerste deel sluit taalreëls en nalsaanlyste in, en die tweede deel bevat...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Taalgebruik: bespaar of spaar?

Argieffoto (Foto: luxstorm, Pixabay) Jy kan water en elektrisiteit bespaar [NIE: spaar] en aan uitgawes bespaar of die uitgawes besnoei [NIE: bespaar/sny op uitgawes]. Jy spaar geld of iemand se lewe,...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Taalgebruik: vasberade, vasbeslote

Argieffoto Vasberade slaan op ʼn karaktereienskap, soos in ʼn vasberade leier Jy is (in jou gemoed) vasbeslote om jou plan uit te voer (hoewel jy nie noodwendig ʼn vasberade mens is nie) vasberade wat nie...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Taalgebruik: bespiegel, gis, spekuleer

Argieffoto Jy bespiegel of gis [NIE: spekuleer] oor ʼn moontlikheid. Jy spekuleer deur byvoorbeeld eiendom te koop en te verkoop met die kans om heelwat geld te maak. Hierdie brokkie is gepubliseer in...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Taalgebruik: aankondig of afkondig

Argieffoto Die woorde word dikwels sinoniem gebruik hoewel elkeen in ʼn groot mate sy eie gebruiksveld het. Normaalweg word ʼn nuwe boek aangekondig, terwyl ʼn nuwe wet afgekondig word. aankondig...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Taalgebruik: oorbodig, oordadig, oortollig

Die aktrise Kathy Kinney, beter bekend as Mimi Bobeck in “The Drew Carey Show” Woord: oorbodig Betekenis: te veel, onnodig, meer as nodig Gebruik: Hierdie twee stoele is oorbodig; Oorbodige werkers kan...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Taalgebruik: uitvind of ontdek?

Argieffoto Ontdek en uitvind word dikwels verwar. Ontdek dui op iets vind wat daar was, maar wat nie bekend was of waargeneem is nie. Uitvind dui op iets nuuts vind: Columbus ontdek dus Amerika, maar ʼn...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Taalgebruik: angstig of gretig?

Argieffoto Angstig beteken om bang, benoud, bevrees, bekommerd, begaan te wees of met angs vervul te wees: Die aanvalle maak die inwoners angstig, of: Die kind luister angstig na geluide in die donker...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Taalgebruik: vervelig of verveeld?

Argieffoto (Pixabay) Die werk is vervelig (eentonig), daarom raak ʼn mens gou verveeld. verveeld wat verveling voel; sonder enige belangstelling: verveeld in die hoek sit; verveeld deur die strate...

View Article
Browsing all 411 articles
Browse latest View live