Taalgebruik: e-pos, epos
Argieffoto (Foto: terimakasih0, Pixabay) Woord: epos Betekenis: Verhalende gedig waarin heldedade breedvoerig beskryf word; heldedig soos die Ilias en die Odussee van Homeros: ʼn Voorbeeld van ʼn moderne...
View ArticleTaalgebruik: instrumenteel, instrumentaal?
Argieffoto (Foto: bogitw, Pixabay) Instrumenteel slaan letterlik op iets wat met behulp van ʼn instrument gedoen word. In die betekenis van someone is instrumental in a process/plan/system (bv. John was...
View ArticleTaalgebruik: belangeloos, onbelangstellend
Argieffoto belangeloos (disinterested): sonder betaling; sonder om eie voordeel te soek; wat “onbaatsugtig” en “onselfsugtig” [NIE: sonder belangstelling] beteken. As ʼn mens dus iets doen sonder om jou...
View ArticleTaalgebruik: berus
Argieffoto Woord: berus Gebruik: Berus saam met die voorsetsel in beteken om byvoorbeeld met ʼn besluit genoeë te neem, akkoord te gaan, dit te aanvaar of jou daarby neer te lê. Dit is nie wederkerend...
View ArticleTaalgebruik: sondebok
Argieffoto (Foto: Pixabay) Woord: sondebok Betekenis: Iemand wat vir alles die skuld kry: ʼn Sondebok van iemand maak. Hy is altyd die sondebok. Die sondebok van die familie. Sondebok word toenemend...
View ArticleTaalgebruik: regoor, teenoor
Argieffoto Regoor beteken “presies oorkant” byvoorbeeld ʼn gebou Teenoor beteken “aan die oorkant van” die gebou. Teenoor word ook figuurlik gebruik vir twee sake wat teenoor mekaar gestel word....
View ArticleTaalgebruik: ongerus, onrustig, rusteloos
Argieffoto (Pixabay) Die ouers wat ongerus oor hul kinders is, is bekommerd of angstig [NIE: rusteloos] en hulle kan onrustig heen en weer loop of weens die ongerustheid nie slaap nie. Diere kan ook...
View ArticleTaalgebruik: marine, mariene, maritieme
Argieffoto Die byvoeglike naamwoord mariene beteken “betreffende die see”: mariene diere/lewe/plante en ook mariene bestuur/biologie/inspekteur (twee woorde) Die selfstandige naamwoord marine slaan op...
View ArticleTaalgebruik: medikasie, medisyne
Argieffoto (Foto: jarmoluk, Pixabay) Medisyne word deur die mond of met ʼn lepel toegedien [NIE: per mond]. Iemand drink daagliks medisyne teen bv. malaria, gebruik of neem dit mondeliks, of sluk pille...
View ArticleWoord: intelligensie
Argieffoto (Foto: RaphaelJeanneret, Pixabay) Woord: intelligensie Betekenis: vermoë om te verstaan, skranderheid Waar kom dit vandaan? Niemand ken jou so goed soos jyself nie. Êrens in jou lewe moet jy...
View ArticleTaalgebruik: sterk punte en swak punte
Argieffoto Sterk punt en swak punt is twee woorde. be on the point of op die punt staan/wees om te… of jy wou net bv. bel come to the point ter sake of tot die kern van ʼn saak kom have a point iets...
View ArticleTaalgebruik: uitdraai
Argieffoto Gebruikers van Afrikaans gebruik soms verkeerdelik die woord “uitdraai” wanneer hulle wil verduidelik hoe ʼn saak verloop het: it turned out dit het so verloop of gebeur, iets het geblyk...
View ArticleTaalgebruik: invoer, uitvoer
Argieffoto Invoer het geen meervoudsvorm nie [NIE: invoere]. Baie vervalste produkte word onwettig in die land ingevoer (en soms na ander lande uitgevoer). Produkte word deur Suid-Afrika uit ʼn ander...
View ArticleTaalgebruik: dier- en plantname
Argieffoto (Foto: julianhd, Pixabay) Die gewone benaminge van plante en diere begin met kleinletters: – akkerboom, alg, bloekom, jakobregop, kikoejoe, outeniekwageelhout, perske, protea, roos, sampioen...
View ArticleTaalgebruik: idee
Argieffoto (Foto: stux, Pixabay) “Idee” is sinoniem met “denkbeeld. Gebruik na gelang van die konteks: fresh ideas nuwe gedagtes of planne, voorstelle of wenke give an idea of ʼn aanduiding gee van have...
View ArticleTaalgebruik: herinner en herinnering
Argieffoto Herinner (werkwoord) 1. Laat dink aan: Dit herinner my aan my kinderdae. My suster herinner my altyd so aan ons moeder. 2. Die aandag vestig op; indagtig maak: Hy het my aan my belofte...
View ArticleTaalgebruik: te danke aan, te wyte aan
Argieffoto Gebruik te danke aan/danksy waar dit om iets gunstigs gaan. Die uitdrukkings iets wyt aan en te wyte aan word net in verband met negatiewe gevolge gebruik. Toe te skryf aan is neutraal. Die...
View ArticleTaalgebruik: grootword, groot word
Argieffoto (Foto: sebastian2nd, Pixabay) Gebruik grootword (een woord) met verwysing na jeugjare of volwassewording: Hy het in Pretoria grootgeword [NIE: opgegroei] Gebruik groot word (twee woorde) in...
View ArticleTaalgebruik: proe of smaak?
Argieffoto (Foto: 9355, Pixabay) Die Engelse werkwoord taste is in Afrikaans proe in die sin ek proe iets, en smaak in die sin iets smaak lekker, maar die kos proe heerlik is al so ingeburger dat proe...
View ArticleTaalgebruik: meen, mening
Argieffoto Die werkwoord meen is soms sinoniem met dink, voel of reken en is geen anglisisme nie. Meen is ook aansienlik korter as die uitdrukkings is van mening, die mening huldig dat en die mening...
View Article