Quantcast
Browsing all 411 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Taalgebruik: Alledaags of daagliks?

Argieffoto Foto: fistfuloftalent.comTalle gebruikers van Afrikaans struikel soms oor die verskil tussen die woorde “alledaags” en “daagliks”. alledaags: (Eng: commonplace) die teenoorgestelde van...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Taalgebruik: spervuur of kruisvuur?

Argieffoto (Foto: imgkid.com) Wanneer jy jou in die middel van ʼn skietery uit alle rigtings bevind, is jy letterlik in die kruisvuur, soos ʼn kind wat in die kruisvuur van bendes gewond is. Spervuur...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Taalgebruik: aanskoulik of skouspelagtig?

Skouspelagtige foto van weerlig in Johannesburg deur Alexius van der Westhuizen, Greatstock/Barcroft Media. Alexius het ‘n paar foto’s van die weerlig gebruik en hierdie kunswerk saamgestel. Meer...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Taalgebruik: inteendeel

Argieffoto Woord: inteendeel Betekenis: In teenstelling met; daarteenoor, daarenteen: Hy is glad nie lui nie; inteendeel, hy is baie fluks. Hom verag! Nee, ek bewonder hom inteendeel. Dit was nie ‘n...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Taalgebruik: gesag of ontsag?

Argieffoto (Pixabay) Talle gebruikers van Afrikaans is soms onseker oor die verskil tussen “gesag” en “ontsag”. Jy verneem iets op goeie gesag, uit ‘n gesaghebbende bron of by ‘n ingeligte. ‘n Mens...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Taalgebruik: nou of smal?

Smal straatjie Foto: Ryan McGuire (Pixabay) Talle gebruikers van Afrikaans sukkel soms met die betekenisverskil tussen “nou” en “smal”. ‘n Nou rok, mou of pyp, waar dit gaan om ‘n ingeslote ruimte of...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Taalgebruik: na, ná, nadat

Argieffoto Na (sonder ‘n akuut) dui op rigting: Ek stap na die kafee (dit wil sê in die rigting van die kafee) en tot by die kafee (die eindpunt), of ek gaan kafee toe of gaan na die kafee (toe). Ná...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Taalgebruik: Kweek, groei of teel?

Argieffoto (Ryan McGuire, Pixabay) ‘n Mens kweek of laat groei ‘n snor [NIE: groei ‘n snor], en ‘n boer kweek of verbou gewasse of boer met byvoorbeeld mielies [NIE: groei gewasse/mielies]. In die reël...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Taalgebruik: oorboord

Argieffoto (Foto: whoefle, Pixabay) Talle gebruikers van Afrikaans sukkel soms met die gebruik van die woord “oorboord” (Engels: overboard) fall/go overboard (letterlik): oorboord val of oorboord...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Taalgebruik: half, halwe, helfte

Argieffoto (Foto: uroburos, Pixabay) Talle gebruikers van Afrikaans struikel soms met die gebruik van die woorde “half”, “halwe” en “helfte”. Taaltoffie stel ondersoek in. skryf anderhalf maand, een en...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Taalgebruik: gewig

Argieffoto (Foto: mojzagrebinfo, Pixabay) Gebruikers van Afrikaans struikel soms met die gebruik van verskillende terminologie wanneer daar na gewig of massa verwys word. Iemand werp of gooi sy gewig...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Taalgebruik: Van toeka tot nou

Argieffoto Foto: nile, Pixabay Destyds en toentertyd (wat letterlik beteken “in daardie tyd”) word albei gebruik nadat na ʼn bepaalde tyd in die verlede of ʼn vooraf gemelde tyd verwys is, maar...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Taalgebruik: Mooiweer of mooi weer?

Argieffoto (Foto: werner22brigitte, Pixabay) Mooiweer (een woord) is deel van die uitdrukking mooiweer speel met iemand se goed (vriendelik wees teenoor iemand ter wille van eie voordeel, soos in...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Taalgebruik: statistiek of statistieke?

Die Afrikaans vir statistics is statistiek of statistieke, wat verskillende betekenisse het. Foto: imgarcade.com Die enkelvoud statistiek is die wetenskap/metode waarvolgens gegewens/getalle/syfers oor...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Taalgebruik: pasop of pas op?

Argieffoto (Foto: geralt, Pixabay) Taaltoffie ondersoek die verskillende gebruike van die woorde “pasop”, “pas op” en “oppas”. Die werkwoorde pasop en oppas (albei een woord) word gewoonlik saam met ʼn...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Taalgebruik: soek, opsoek, deursoek

Argieffoto (Foto: nightowl, Pixabay) Taaltoffie stel ondersoek in oor die gebruik van die woorde soek, deursoek en opsoek. Jy soek iets of jy soek daarna [NIE: soek daarvoor]. Die polisie soek die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Taalgebruik: proe of smaak?

Argieffoto (Foto: Public Domain Pictures, Pixabay) Die Engelse werkwoord taste is in Afrikaans proe in die sin ek proe iets, en smaak in die sin iets smaak lekker, maar die kos proe heerlik is al so...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Taalgebruik: probleem

Argieffoto ʼn Probleem/vraagstuk word aangepak [NIE: aangespreek] of geniet/kry aandag of jy gee aandag daaraan en dit word opgelos. cause problems hoofbrekens/=brekings gee/besorg have a problem with...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Taalgebruik: ban, verban en verbied

Argieffoto Foto: stevepb, Pixabay Gebruikers van Afrikaans struikel soms oor die verskil tussen ban, verban en verbied. Die werkwoord ban beteken “uitsluit”: ʼn Mens ban iets uit jou gedagtes. Die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Taalgebruik: gedenk, herdenk en vier

Argieffoto: www.flickr.com ʼn Mylpaal word gevier. Jy vier ʼn eeufees, ʼn sestigste verjaarsdag, ʼn vyftigste bestaansjaar of jou goue bruilof. Herdenk is die viering van ʼn gebeurtenis in die verlede: Die...

View Article
Browsing all 411 articles
Browse latest View live