Quantcast
Channel: Taalgebruik | Maroela Media
Browsing all 411 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Taalgebruik: roes, verroes

Argieffoto (Foto: danielsfotowelt, Pixabay) ʼn Plaat roes op [NIE: weg] Spykers wat geroes het, is verroes (dus: verroeste spykers Kennis kan ook verroes wees 1 roes selfstandige naamwoord [geen...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Taalgebruik: hoop

Argieffoto (Foto: Alexas_Fotos, Pixabay) Woord: hoop Betekenis: Jy hoop op reën of (op) [NIE: vir] die beste, en jy doen iets op hoop van vrede, in die hoop dat dit tot vrede sal lei, of jy hoop dat...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Taalgebruik: mensgemaak, tuisgemaak

Argieffoto (Foto: Pexels, Pixabay) Damme is mensgemaak en byvoorbeeld ʼn rok is selfgemaak of tuisgemaak [EERDER AS: eiegemaak] (nie gekoop nie) of jy het dit self gemaak. mensgemaak Wat deur die mens...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Taalgebruik: alarm of wekker

Argieffoto (Foto: Alexas_Fotos, Pixabay) Uit die HAT Taalgids: Alarm is ’n doodgewone, goeie Afrikaanse woord, maar soms is hy ook ’n valse vriend. Om alarm te maak beteken om ’n noodteken of -sein te...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Taalgebruik: pes of plaag

Argieffoto (Foto: Jeny, Pixabay) Taaltoffie ondersoek die verskil tussen die gebruik van “pes” en “plaag” plague pes: ʼn besmetlike siekte by hoofsaaklik diere, soos builepes, longpes en runderpes pest...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Taalgebruik: Proe of smaak iets lekker?

Argieffoto (Foto: RyanMcGuire, Pixabay) Die Engelse werkwoord taste is in Afrikaans proe in die sin ek proe iets, en smaak in die sin iets smaak lekker, maar die kos proe heerlik is al so ingeburger...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Taalgebruik: laas, verlede

Argieffoto (Foto: maxmann, Pixabay) Laas beteken ongeveer “die laaste keer”: Hy was weke laas op die plaas. Dit kom ook voor in uitdrukkings soos vir oulaas en op langelaas (“uiteindelik”). Iets het...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Taalgebruik: eendag, een dag

Argieffoto (Foto: RyanMcGuire, Pixabay) Eendag (een woord) dui op ʼn onbepaalde tyd lank gelede: Eendag was daar ʼn… of in die toekoms: Eendag sal ons dalk nie meer hoef te werk nie. Daarteenoor: Dit sal...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Taalgebruik: opklink, weerklink

Argieffoto (Foto: sasint, Pixabay) Stemme of skote het skielik in die donkerte opgeklink (is gehoor), en het in die leë gebou weerklink (geëggo), of die saal het van die gejuig of uitbundige sang...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Taalgebruik: Ellipsteken

Argieffoto (Foto: danymena88, Pixabay) Die ellipsteken, ook genoem beletselteken, bestaan uit drie stippels (…). Die stippels maak die leser daarop bedag dat daar ʼn lang pouse in die dialoog is, dat ʼn...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Taalgebruik: ongelooflik, verstommend

Argieffoto Ongelooflik is ʼn sterk kommentaar-woord wat soos ander sterk byvoeglike naamwoorde en bywoorde spaarsaam gebruik moet word. Vermy dit (bv. ongelooflik mooi/sterk/slim), behalwe wanneer jy ʼn...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Taalgebruik: fonds, vonds

Argieffoto (Foto: Stevepb/Pixabay) Die Afrikaans vir funds is fondse of gewoon geld: Daar is geen geld [NIE: fondse] vir die projek nie. Gewoonlik word geld gestort of inbetaal in ʼn fonds wat met ʼn...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Taalgebruik: grootte, grote

Argieffoto (Foto: Hans, Pixabay) Die Afrikaans vir size is grootte, die selfstandige naamwoord grote beteken “die groot een”. ʼn Skoen van dié grootte of net so ʼn groot skoen. ʼn Standbeeld is...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Taalgebruik: Gravisteken

Argieffoto Oriëntasie: Die gravisteken (`) word in Afrikaans net op vokaalletters geplaas. 1) Die gravisteken word in enkele algemeen gebruiklike Afrikaanse woorde gebruik om die uitspraak [ε] van die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Taalgebruik: meer en mees

Argieffoto meer of -er; mees of -ste Deelwoorde wat as byvoeglike naamwoorde of bywoorde gebruik word, vorm die vergrotende trap met die bywoord meer, of met die agtervoegsel -er. * oplettend – meer...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Hoe klink jóú Afrikaans?

Argieffoto (Foto: Kidaha, Pixabay) Die Virtuele Instituut vir Afrikaans (VivA), in samewerking met Afrikaans.com, wil graag Afrikaans se ryke verskeidenheid en kleurvolheid aan die wêreld laat hoor. Jy...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Taalgebruik: Metrieke simbole

Argieffoto (Foto: bricoydeco, Pixabay) Taaltoffie ondersoek die gebruik van metrieke simbole in Afrikaans. Indien ʼn getal voor ʼn SI-simbool geskryf word, word ʼn spasie tussen die getal en die simbool...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Afrikaanse SkryfGoed steeds ʼn gunsteling

“Ek wil regtig nie meer aan ’n Afrikaanse teks werk sonder my SkryfGoed nie.” So skryf Tom McLachlan, voorsitter van die Afrikaanse Taalkommissie. Tom is, nes vele Suid-Afrikaanse skrywers, akademici...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Taalgebruik: marine, mariene

Mariene plante (Foto: pexels, Pixabay) Dié woordpaar gee heel dikwels probleme, en as ’n mens kyk na hoe dit in standaardbronne opgeteken is, is dit ook nie verbasend nie. Die feit dat albei in Engels...

View Article

Taalgebruik: Meervoudsvorme en hul afkortings

Hoe word meervoudsvorme afgekort? Taaltoffie stel ondersoek in.

View Article
Browsing all 411 articles
Browse latest View live